Tamatie-Ham-Kaas Omelet

2014-11-02
  • Voorbereidings Tyd : 0m
  • Kook Tyd : 0m
  • Gereed In : 0m

Tamatie-Ham-Kaas Omelet – deur: chefsharkie

2 – 3 eiers – p/persson
sout en peper na smaak
olyfolie
30 ml fyn gekapte rooi ui
2 medium “plum” tamaties, fyn gekap
Blokkies ham
Gerasperde kaas
‘n kwart koppie krummel Feta kaas met knoffel en kruie

Meng die eerste 3 bestanddele goed. Verhit die pan oor medium hitte en voeg die olie by. Braai die uie tot sag en glansend. Verwyder dit en hou dit eenkant. Voeg die eier mengsel in die pan. Baie versigtig, lig die kante van die omelet en laat die ongekookte eier onder die gebakte eier in loop. Bak totdat al die eier gestol het. Plaas die uie, tamatie, ham en kaas en feta krummels in die middel van die omelet. Vou die omelet toe. Bedien dadelik saam roosterbrood.

Resep Kategorie : Tags: , , , , ,
Gemiddelde Gradeering

(5 / 5)

5 5 1
Gradeer hierdie resep

1 Besoekers het hierdie resep gegradeer

Ons stel voor :
  • Ham, Sampioen en Eier Bakkies

  • Basiese Wafels

  • Kaas Skons

  • Slappap met kaas en bros gebraaide spek

  • Kerrie Eiers met roosterbrood

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!

error: Content is protected !!