Loader

Taai Varknek tammeletjie

2013-06-27
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (3.7 / 5)

3.7 5 3
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

3 People rated this recipe

Related Recipes:
  • Varkribbetjie in die oond

  • Stadig Geroosterde Varkpens met Perskes

  • Oondgeroosterde Varkpens

  • Coca-Cola Varkboudtjops

  • Heuning en Gemmer Varkboud

Heerlik….!!

Een ontbeende varknek
1 vars gemmerknobbel, gesny in dun ringe (nie nodig om te skil nie)
3 groot knoffelhuisies, gekneus
1 rooi brandrissie, gehalveer
4 steranys
125 ml bruinsuiker
250 mlt droë sjerrie
125 ml oestersous
5 ml Chinese 5-speserye mengsel*

Verhit oond tot 180?C. Plaas vark, gemmer, knoffel, rissie en steranys in ‘n diep, swaarboom oondpan met ‘n deksel wat stewig pas. Roer suiker, kookwyn, oestersous en vyf-speserye in ‘n bakkie saam en roer tot suiker opgelos het. Giet dit oor varknek en sit deksel op. Bak 2 ure (draai die vleis na ‘n uur om). Verhoog hitte na 200?C, bak nog 30 minute of tot vark sag is en die sous klewerig. Sny in dun skywe, bedien op ‘n warm vleisbord en gooi pansouse bo-oor. Lekker saam met rys en soet groente

,

Recipe Type: Tags: , , , , Ingredients:

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!