Loader

“Sweet Chillie” Sous

2017-05-22
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (4.4 / 5)

4.4 5 7
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

7 People rated this recipe

Related Recipes:
  • Tamatie en Uie Sous vir Pap en Wors

  • Sjokolade-koffiesous

  • Mosterdsous

  • Perske bedruipmengsel

  • Biermarinade

Maklike resep en heerlik ! Bottel en Bêre

2 x 450g blikkie fyn appelkoos konfyt
1 x 450g blik fyn perske konfyt
2 kop kookwater
8 groot uie
10 knoffeltoontjies
15 rooi en groen gemengde brand rissies
½ tl rooi peper (cayenne pepper)
1 el sout
2 kop wit asyn
80 ml kookolie

.
Rasper die uie, gooi in “strainer” en laat uiesap dreineer – druk droog met skoon doek
Kap rissies baie fyn ( hoop jy het handskoene aan?)
Kneus en kap die knoffeltoontjies baie fyn
Verhit kookolie en braai uie, knoffel en rissies saam tot uie sag is
Voeg asyn en rooipeper by en prut vir 5 minute
Gooi die 3 x blikkies konfyt in groot mengbak, voeg kookwater by en klits tot mooi glad
Meng nou die konfyt by gebraaide uie, roer goed deur; voeg die sout by en laat prut vir 10 minute
.
Laat effe afkoel en bottel dan

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!