Suurlemoen Drankie
2011-05-28- Course: Drankies
- Skill Level: Maklik
- Add to favorites
Average Member Rating
(5 / 5)
1 People rated this recipe
Related Recipes:
Baie lekker op ‘n warm dag!
Bestanddele
1lt water
500ml grenadilla sap
500ml vars suurlemoensap
100gr bruinsuiker
50ml grenadine stroop ( gewoonlik by die roses lime en passionfruit cordail in die supermark)
hand vol vars kruisement blare
Meng al die bestandele goed saam tot suiker smelt in ‘n glas beker. Sit voor met baie ys en ‘n snytjie suurlemoen. Voeg vodka by vir ‘n bietjie skop! Geniet
.