Loader

Stokbrood

2014-11-02
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (3.6 / 5)

3.6 5 12
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

12 People rated this recipe

Related Recipes:
  • Lewer op n stokkie

  • Ouma se Kul Mielie Potbrood

  • Braai bysake: Biltong Rolletjies en knoffel aartappels

  • Snoek Koningskos oor die kole

  • “Flamed Grill” T-Bone

Hierdie een is altyd lekker om die kinders mee besig te hou.

Sif saam:

2 Koppies koekmeel
2t Bakpoeier
2t Suiker
1/2 t Sout
Vryf 2 eetlepels margarien in. Meng dan 1x geklitste eier en 75ml melk en +- 25ml water by om ‘n stywe deeg te form. Rol die deeg om ‘n stok en maak gaar oor die vuur.

Baie lekker as jy stroop in die gaatjie gooi waar die stok uitkom!

Enjoy…..

Recipe Type: , Ingredients:

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!