Loader

Springboksosaties

2023-10-15
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (5 / 5)

5 5 1
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

1 People rated this recipe

Related Recipes:
  • Gestopte Gemsbokfilet

  • Vlakvarkbredie

  • Springbokboud in die oond

  • Toeka se Wildswors

  • Spitbraai – voorbereiding en marinades

2 kg springbokboud, ontbeen
2 – 3 uie, gehalveer en geblansjeer
Ongeveer 40 sagte, droë appelkose

Marinade
15 ml mosterdpoeier
125 ml tamatiesous
15 ml donker sojasous
45 ml perskeblatjang
5 ml appelkooskonfyt
30 ml wit druiwe-asyn
2 knoffelhuisies, fyn gedruk
Sout en peper na smaak

Sny die vleis in ewe groot blokkies. Week ‘n handvol houtsosatiestokkies vir 30 minute in kookwater. Sny die uie in stukkies. Gooi die appelkose en uie vir die laaste 10 minute by sodat dit effens kan uitswel. Ryg die springbokblokkies, afwisselend met appelkose en stukkies ui, op die stokkies. Meng ál die bestanddele vir die marinade saam en marineer die sosaties vir minstens een dag daarin. Oondrooster of braai oor die kole tot die sosaties gaar is na jou smaak. (Dit neem ongeveer 6 – 10 minute).
Genoeg vir 10 – 12 mense.

*****JP

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!