Loader

Spox se boere Pons

2024-01-08
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (5 / 5)

5 5 1
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

1 People rated this recipe

Related Recipes:
  • Vanilla neut koffie

  • Bisschopswijn

  • Pynappel Bier

  • Zoerdoef

  • Ys-Melkkoffie

Bestanddele:

1 Bottel Limonade (2l)
1 Bottel Lemon Twist (2l)
1 Bottel droe Wit Wyn
2 Bottels Vonkel wyn
2 Blikkies gemengde Vrugte

Metode:
Meng alles in ‘n groterige bak en bedien. ‘n Goeie wenk is om alles oornag in die Yskas te verkoel. Vir ‘n non-alkoholiese weergawe Verplaas die Vonkel wyn met vonkelende druiwe sap die wit wyn met appelsap

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!