Speserymarinade vir vark

2007-05-10
  • Voorbereidings Tyd : 0m
  • Kook Tyd : 0m
  • Gereed In : 0m

2 gedroogde rooirissies
2 knoffelhuisies
4 swartpeper korrels
2 ml komynsaad
2 ml fyn kruienaeltjies
5 ml sout
60 ml wit asyn

Stamp al die droë bestanddele en maak dit dan aan met die asyn, of gebruik n voedselverwerker. Bestryk die vleis daarmee voordat jy dit bak of braai.

Gemiddelde Gradeering

(3.5 / 5)

3.5 5 2
Gradeer hierdie resep

2 Besoekers het hierdie resep gegradeer

Ons stel voor :
  • Kerrie Tamatie en Eiervrug(brinjal) Smoor

  • Sampioen en Biltong Sous

  • Bruin Uie Sous

  • Oondgeroosterde Varkpens

  • “Sweet Chillie” Sous

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!

error: Content is protected !!