Loader

Spesery Sjokoladekoekies

2023-10-10
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (5 / 5)

5 5 1
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

1 People rated this recipe

Related Recipes:
  • Wortelmuffins met roomkaasversiersel

  • Piesang en Amarula Kolwyntjies

  • Milo-koekies

  • Biltong en Kaas Rots Beskuitjies

  • Sjokolade Hawermout Rots Koekies

Koekblik bederfies

jy het nodig:

250g botter
1k bruinsuiker
2 groot eiers
1t vanilla
3k meelblom
1t bakpoeier
1t koeksoda
1t kaneel
1/2t sout
1/2t gemaalde swartpeper
100g donkersjokolade, grof gekap

Klits die botter en suiker in ¡¥n groot bak tot lig. Klits eiers by, een vir een. Voeg vanilla by. Sif die meel, bakpoeier, koeksoda, kaneel, sout en peper in afsonderlike bak. Voeg geleidelik by die bottermengsel. Roer die stukkies sjokolade by en sit die deeg in die yskas tot koel en ferm. Verhit die oond tot 180 grade Celsius. Skep lepelsvol deeg op gesmeerde oondpan en bak tot goudbruin  min of meer 10minute
Haal uit oond en laat koekies afkoel vir 3 minute in die oondpan.
Haal uit en laat verder afkoel op afkoelrak.

*****jp

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!