Loader

Spek en Kersie Kebabs

2011-08-15
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (4.2 / 5)

4.2 5 5
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

5 People rated this recipe

Related Recipes:
  • Melktert

  • Bobotie

  • Lewer op n stokkie

  • Ouma se Kul Mielie Potbrood

  • Braai bysake: Biltong Rolletjies en knoffel aartappels


Benodighede:

1 Kop heuning
1/4 kop soya sous
glanseerde kersies..( kan vir 4 ure in brandewyn/whiskey laat le week voor jy hom op sosatie gebruik)
paar pakkies lang  repies spek

So gemaak:

Ryg die spek en kersies beurtelings soos ‘n korsentina, op die sosatie stokkie. Sit al die sosaties in ‘n bak, meng heuning en soya goed saam,
Gooi oor sosaties, .Kan dadelik gebruik word, of laat dit ‘n paar uur of oornag staan. Oor stadig kole en draai gereeld dat hy nie brand nie.   of   bak in gebotterde warm pan tot crispy, bedruip met heuning en soya sous..

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!