Loader

Soutbeesvleis

2023-11-08
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (0 / 5)

0 5 0
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

0 People rated this recipe

Related Recipes:
  • mamma kraai se boerewors

  • Kerrie vir kerrie en rys (Ouma Elsa se resep)

  • Niertjiepastei

  • Lewer op n stokkie

  • Bobotie

1,5 kg soutbeesvleis
5 heel peperkorrels
2 heel naeltjies
1 lourierblaar
1 ui, gekap

Plaas vleis in ‘n swaarboomkastrol en bedek met koue water. Bind die speserye in ‘n moeseliensakkie en plaas in water by vleis. Voeg ui by.
Bring tot kookpunt en prut sowat 2 tot 2 en ‘n half uur of tot vleis sag is. Lig vFleis uit vloeistof — indien jy dit warm gaan voorsit saam met die sous. As jy dit koud voorsit, laat vleis in vloeistof afkoel.

*****JP

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!