Soetsuur Vark en Pynappel Kerrie
2011-06-18- Course: Hoofgereg
- Skill Level: Maklik
- Add to favorites
Average Member Rating
(4.2 / 5)
6 People rated this recipe
Related Recipes:
800 g varkvleis in blokkies gesny
50 ml olie
2 groot ui, gekap
4 knoffelhuisies, gekneus
duim grootte stuk vars gemmer, gerasper
5 tl kerriepoeier van eie keuse
1 kaneel stokkie
1 pakkie knorr ,sweet and sour sauce
400 ml water
1 blik pynappelstukke
In ‘n groot pot, verhit olie en gooi vleisblokkies by, braai tot mooi bruin
voeg nou uie , knoffel, gemmer by en braai tot uie deurskynend is
gooi kerriepoeier , kaneelstokkie by, roer vinnig deur
giet nou jou knorr sauce en water by laat baie stadig prut vir 20 min
voeg pynappelstukke by, roer mooi deur laat lekker deurkook vir 5 min
Bedien saam met heerlike “fluffy” wit rys, piesang en blatjan
.