Loader

Soete Verleiding

2011-04-28
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (4.3 / 5)

4.3 5 7
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

7 People rated this recipe

Related Recipes:
  • Melktert

  • Bobotie

  • Sjokolade Balletjies

  • Munchies

  • Toffie Appels


Dit is vreeslik, ongelooflik, verskriklik lekker….. verslawend!!

 

Bestanddele:

250 ml Melk
250 ml Kokao
500 ml Botter
4 x 250 ml Suiker
5 x 250 ml Hawermout
500 ml Klapper
knypie sout
10 ml vanilla essence

So gemaak:

In ‘n lekker groot kastrol, meng saam:  melk,  kakao, botter en  suiker. bring tot kookpunt..
Sodra begin opborrel, kook jy dit vir  5 minute terwyl jy aanhou roer
Verwyder van die plaat, voeg nou die hawermout en klapper by,
Verwyder van die hitte, en roer in hawermout, dan die klapper, ‘n knippie sout en  vanilla essens.
Giet in bakplaat, versprei eweredig laat goed afkoel, sny in verkieste lengtes…groottes….

.

Recipe Type: Tags: , , , , , Ingredients:

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!