S’more Rolkoek

2014-07-10
  • Voorbereidings Tyd : 0m
  • Kook Tyd : 0m
  • Gereed In : 0m

Hemelse bederf …..Kwyl lekker !!

1 gekoopte “swiss roll” (room of konfyt rolkoek)
3 koppies gesnipperde marshmallows
3 opgesnipperde Bar ones stafies
“spray & cook”

Voorverhit oond na 180 C
Rol die klaargekoopte rolkoek oop, sprinkel eweredig met marshmallows, gevolg met stukkies sjokolade
Rol weer op,
Spuit foelie met non stick, en draai die hele rolkoek toe met foelie, sit op bakplaat, en dan in die oond ,
Bak vir 15 min, haal uit oond, en laat op bakplaat afkoel vir 30 min voor oopmaak.
Sny in lekker dik skywe, geniet !!!

Gemiddelde Gradeering

(0 / 5)

0 5 0
Gradeer hierdie resep

0 Besoekers het hierdie resep gegradeer

Ons stel voor :
  • Suurlemoenmelktert

  • Suurlemoen Kaaskoek in ‘n glas

  • Sjokolade Eclair Yskastert

  • Smeerdeeg vir Melktert Kors

  • Suurlemoen Soufflé

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!