Loader

Skaapstowevleis met rooiwyn

2014-11-02
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (4 / 5)

4 5 3
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

3 People rated this recipe

Related Recipes:
  • Tamatie Bredie

  • Sondagmiddag Lamsboud

  • Staan Ribbetjie

  • Skaapnek en Groenboontjie bredie

  • Lamsvleis Breyani

Skaapstowevleis met rooiwyn

30 ml olie
1 kg stoweskaapvleis, in blokkies gesny
15 ml botter
30 ml koekmeelblom
125 ml asyn
250 ml rooiwyn
15 ml gekneusde koljanderkorrels
1 stuk pypkaneel
2 ml borrie
2 ml fyn kruienaeltjies
2 lourierblare
15 ml bruinsuiker
2 tl bisto poeier aangemaak met bietjie water
sout en vars gemaalde swartpeper na smaak

Verhit die olie en braai die vleis tot bruin.
Skep dit uit en hou dit eenkant.
Verhit die botter en roer die koekmeelblom daarby in.
Voeg die asyn en rooiwyn by sodra die meelmengsel begin borrel en roer dit tot n gladde sous.
Voeg die res van die bestanddele (behalwe bisto) – sit ook die vleis by en stowe dit 2 uur lank totdat die vleis sag is.
Gooi bisto oor, roer liggies deur en laat prut 10 minute,
Bedien met kapokaartappels en soet groente

Recipe Type: Ingredients:

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!