Loader

sjoe sjoe sousie

2011-07-31
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (3 / 5)

3 5 2
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

2 People rated this recipe

Related Recipes:
  • Melktert

  • Bobotie

  • Tamatie en Uie Sous vir Pap en Wors

  • Sjokolade-koffiesous

  • Mosterdsous


Bestanddele:

3 groot uie opgekerf
2 elk groen rooi en geel peppers opgekerf
8 rooi/groen brandrissies met pitte opgekerf
6 knoffelhuisies gekneus
1 Wortel grof gerasper
1 ryp halfgroen mango – grof opgekap
1 groot  blik tamatiepaste
halwe koppie  water
koppie bruin druiwe asyn
koppie kookolie
koppie suiker
lourierblare
knypie  droe origanum
sout en vars growwe swart peper na smaak

So gemaak:
Gooi koppie olie in kastrol, verhit koppie olie, gooi uie braai liggies tot deurskynend
Voeg lourierblaar of twee by uie, gevolg deur knoffel, braai bietjie saam ,
Gooi nou die groen, rooi en geel rooipepers by, braai liggies deur, gooi brandrissie en mango in
Roerbraai vir 5 min, voeg wortel raspers by.
Gooi nou suiker by, roer tot opgelos en voeg :water,asyn, origanum en sout en peper by.
Voeg tamatie paste by, roer goed, roer alles saam oor matige hitte vir 10 min,  roer aahoudend
Sit plaat op laagste, en laat prut verder verder sonder deksel vir 35min. Roer kort kort..
Laat goed afkoel, en bottel in gesteriliseerde flesse.

.

Recipe Type: Tags: , , , , , , , Ingredients:

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!