Loader

Pynappel Yskastert

2007-05-28
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (3.8 / 5)

3.8 5 56
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

56 People rated this recipe

Related Recipes:
  • Melktert

  • Ouma se skoenboks krismiskoek

  • Vrystaatse Melktert

  • Bierbokskoek

  • Ryk vrugtekoek met stroop

Die lekkerste bederf !

1 Blikkie ingedampte melk BAIE koud (Ideal Melk) verkoel in yskas vir dag.
2 pakkies jellie (Pynappel of suurlemoen geur).
1 Groterige blik fyn pynappel.
2 Pakkies Tennis beskuitjies.

*grinnadella pulp (opsioneel)

METODE:
1. Maak die twee pakkies jellie aan met 1 koppie kookwater. Sit in eenkant dat dit afkoel (nie in yskas nie).
2. Klits die Ideal Melk styf en vou die fyn pynappel in.
3. Wanneer die jellie afgekoel is, gooi dit ook by die Ideal melk en pynappelmengsel, vou in.
4. Pak twee lae tennis beskuitjies op mekaar in ‘n vlak tert bak. Verkieslik ‘n vierkantige bak.
5. Giet die pynappelmengsel daarin; sit dit in die yskas tot dit gestol het.

*Bedruip met grinnadella pulp wanneer opdien

 

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!