Loader

Poolse Vark en Suurkool Bredie

2011-05-31
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (5 / 5)

5 5 1
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

1 People rated this recipe

Related Recipes:
  • Varkribbetjie in die oond

  • Stadig Geroosterde Varkpens met Perskes

  • Oondgeroosterde Varkpens

  • Coca-Cola Varkboudtjops

  • Heuning en Gemmer Varkboud

Maak baie tyd vir die lekker winter resep!

Bestanddele

1kg Varkvleis aan die been.

250gr spekvleis

200gr droe sampioene

1 Groot blik of bottel suurkool. (bottel suurkool smaak beste)

2 uie gekerf

3 loerie blare

1 teelepel pimento sade

Sout en swartpeper na smaak

2 blokkies hoenderaftreksel

 

Braai uie liggies saam met spekvleis. Voeg varkvleis en suurkool by, bedek net net met kookwater. Voeg die res van die bestandele by, kook vir so 3 tot 4 ure stadig op stoof of in ‘n oondvaste bak teen 160 grade. Vark moet sag genoeg wees om van die been af te val. Hou die water vlak dop, bedek met water as dit nodig is. Verwyder bene uit varkvleis. Breek vleis liggies uitmekaar met ‘n vurk. Sit voor met gekookte aartappels, mash of lekker bros broodtjies!

.

Recipe Type: Tags: , , , , , Ingredients:

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!