Loader

Pizzadeeg

2018-04-28
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (4.5 / 5)

4.5 5 17
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

17 People rated this recipe

Related Recipes:
  • Wors en Boontjie Kerrie met Pasteikors

  • Kortpad Kul Quiche

  • Bobotie Pot Pasteitjies

  • Bobaas Pastei

  • Babbelaas Souttert

Eenvoud lekkerte – Pizzadeeg, tuisgemaak
Die beslag maak twee lekker groot pizzas

So gemaak:
1. Meng saam:
750 ml Koekmeel
15 ml sout
500 ml kraanwater

2. Meng goed saam en laat staan vir 5 minute:
250 ml louwarm water
2 el heuning
10 g droeë kitsgis
paar druppels olyfolie

*ekstra koekmeel
*olyfolie
*tamatie puree
*oreganum

Bring die twee mengsels bymekaar in ‘n groot mengbak, werk deur met jou vingers totdat goed gemeng is
Bedek met kleefplastiek en plaas op warm plek om te rys vir 1 uur

Voorverhit oond 180 C
Sprinkel oppervlak met koekmeel, tiep deeg op oppervlak uit
Smeer olyfolie aan jou hande en sprinkel deeg met bietjies bietjies koekmeel op ‘n slag en knie meel in die deeg in totdat dit nie meer aan jou hande vassit nie en mooi in ‘n bal bymekaar kom
Deel in twee dele en rol die deeg so dun as moontlik uit

Plaas deeg op gesmeerde bakplaat
Bak die deeg vir so 10 minute op 180 C of totdat dit lyk of dit amper reg en bros is.
Smeer basis met tamatie puree
Pak nou al jou ander gunsteling bestanddele na smaak op, sprinkel genoeg kaas bo-op
Sprinkel liggies met oreganum
Druk weer in die oond en bak totdat die kaas gesmelt en goudbruin is

Bedien dadelik

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!