Loader

Pap en wors

2014-04-25
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (4 / 5)

4 5 5
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

5 People rated this recipe

Related Recipes:
  • Melktert

  • Bobotie

  • Ouma se Boerewors bredie met mieliepap

  • Ingelegde eiers

  • Heerlike Groenboontjie Bredie

Pap en wors ~ die moderne manier:

1kg boerewors
250ml mieliemeel
625ml water
koppie gerasperde Cheddarkaas
blikkie tamatie-en-uiesmoor
4 et brandsous

Voorverhit die oond tot 180C.
Spuit of smeer ‘n ronde oondvaste glasbak
Vou daai wors in ‘n sirkel en braai dit in ‘n verhitte pan tot bruin Verwyder van plaat en hou eenkant.

Meng die mieliemeel met 125ml water tot ‘n pasta
Verhit die res van die water in ‘n kastrol en voeg die mieliemeel by wanneer die water kookpunt bereik.
Geur met sout en roer tot kookpunt en tot pap dik word.
Stoom tot gaar.
Roer ‘n bietjie kaas by.
Skep die pap ui in die voorbereide bak.
Skep die wors, steeds in sirkelvorm, bo-op.

Verhit die tamatie-en-uiesmoor saam met die rissiesous.
Geur na smaak met sout en peper en prut ongeveer 5 minute lank. Skep daarvan oor die wors en strooi die orige kaas oor.
Bak 20 minute tot lekker warm.

*Theuns Botha via Facebook Boerekos Kookengeniet*

Recipe Type: Tags: , , , , , , Ingredients:

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!