Loader

Pannekoek

2008-07-09
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (3.7 / 5)

3.7 5 43
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

43 People rated this recipe

Related Recipes:
  • Melktert

  • Bobotie

  • Kersfees pennie-poeding

  • Kersfees Doekpoeding

  • Strooperige Koeksisters

3 x 250 ml koekmeel
3 groot eiers
175 ml koppie olie
25 ml asyn
3 ml sout
15 ml bakpoeier
4 x 250 ml water

Metode
Klits eiers en water baie goed.
Gooi kookolie, asyn en sout by en klits weer goed.
Gooi meel by en klits.
Gooi bakpoeier laaste by en klits vir 1 min.
Hoe langer die mengsel staan voor gebruik hoe beter. Die mengsel kan in die yskas gebêre word vir 1 week.

Lewer omtrent 15 middelslag pannekoeke.
Ek verdubbel gewoonlik die resep.
!!!! onthou om jou beste “non stick” pan tot jou beskikking te gebruik..die regte pan doen wonders . !!!

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!