Pannekoek
2006-09-20- Cuisine: Boerekos Resepte
- Course: Hoofgereg, Nagereg
- Skill Level: Maklik
- Add to favorites
Average Member Rating
(3.9 / 5)
13 People rated this recipe
Related Recipes:
Bestanddele
500ml Koekmeelblom
10ml Bakpoeier
7ml Sout
125ml Kookolie
2 Eiers
850ml Melk of Water (water werk baie beter vir my)
Metode
1. Sif al die droe bestanddele saam.
2. Klits die eiers, olie en water (of melk).
3. Roer die droe bestanddele by en meng deeglik.
4. Laat mengsel staan vir +/- 1uur (maar ek kan nooit wag nie so ek begin dadelik)
5. Bak in pan wat met olie gesmeer is.
6. Geniet met kaneel en suiker.
7. Geniet ook met piesang en room.
Maar niemand keer jou om jou pannekoek te vul met wat u wil nie. Ek vul dit soms ook met ‘n lekker tuna vulsel.