Loader

Ouma se onthou Melkpap

2016-03-23
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (3.8 / 5)

3.8 5 55
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

55 People rated this recipe

Related Recipes:
  • Pasta met Hoender en Sampioen Gebak

  • Macaroni-la-Vienna

  • Oe-la-la Tuna

  • Romerige Russian en Spinasie Pasta Gebak

  • Varkworsie frikkadelle met Spaghetti

nostalgiese melkpap, nie melkos nie, nie snysels nie, melkpap !

1 liter vars volroom melk
2 el botter
½ kop suiker
1 kop Koekmeel
1 tll Sout

.
Kaneelsuiker:
2 el pypkaneel vir elke koppie suiker

Giet melk in ‘n diep kastrol, bring tot kookpunt en voeg  botter by
Meng droë bestanddele saam in ‘n lekker diep mengbak
Gooi al die kokende melk bietjies bietjies by die droë bestandele terwyl jy met ‘n vurk vinnig roer,
Gooi weer alles terug in die pot, sit terug oppi plaat.
Hou aan roer tot dik en romerig en prut 3 minute
Sit deksel op, haal af van plaat, laat rus vir 5 minute.
Bedien warm saam met kaneel suiker.
Recipe Type: Tags: , , , , Ingredients: , ,

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!