Loader

Oudtydse Botter Versiersel

2015-08-04
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (4 / 5)

4 5 9
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

9 People rated this recipe

Related Recipes:
  • Melktert

  • Ouma se skoenboks krismiskoek

  • Vrystaatse Melktert

  • Bierbokskoek

  • Ryk vrugtekoek met stroop

 

250g baie sagte botter !! ~ nie margarien nie !!
500 g pakkie versiersuiker, sif gou deur
1 tl vanielje of amandel of karamel geursel
40 ml volroom melk

Klits botter met elektriese klitsers tot dit sag, wit en donsig is
Gooi nou die versiersuiker by, klits tot gemeng is –  op lae spoed
Gooi nou jou keuse geursel by klits nou goed deur, vehoog spoed
Voeg nou klein bietjies melk op ‘n slag by terwyl jy klits tot die versiersel romerig is
Skep in ‘n spuitsak as jy  kolwyntjies bak

genoeg vir ongeveer 24 kolwyntjies of 1 groot koek

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!