Loader

Oudtydse Kerrie Boontjies

2014-01-17
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (3.6 / 5)

3.6 5 89
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

89 People rated this recipe

Related Recipes:
  • Melktert

  • Bobotie

  • Oorskiet rooi en wit wyn

  • Oupa Andre se sterk mosterd

  • Salmmousse

Jy het nodig:

2 kg gekerfde boontjies
1 kg gekerfde uie
2 t (gelyk geskraap) sout
So gemaak: Kook bogenoemde 10 min alles saam

Meng nou:
250 ml asyn
250 ml water
3 kop suiker
2 tl Kerrie
Mespunt Borrie
2 e (hoogvol) maizena

So gemaak:

Kook asyn, water en suiker saam.
Maak pasta van maizena, borrie en Kerrie.
Roer in kokende mengsel
Gooi oor bone en gekerfde ui
Kook 10 minute
Bottel warm

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!