Loader

Oondgebraaide T-been-steaks

2013-07-11
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (5 / 5)

5 5 2
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

2 People rated this recipe

Related Recipes:
  • Melktert

  • Bobotie

  • mamma kraai se boerewors

  • Kerrie vir kerrie en rys (Ouma Elsa se resep)

  • Niertjiepastei

Elsabe se Souserige T-been

Nog ‘n lekker maklike reseppie vir T- Been……

4 T-been steaks
Pakkie wit uie soppoeier
Foelie

Voorverhit oond 160 grade C

Sit T-been steaks in oondpan, gooi soppoeier oor en maak toe met foelie
Bak in oond vir 1uur, maak vleis lekker sag met ‘n sousie * Via Facebook/ Boerekos kookengeniet…. Elsabe van der Berg

Recipe Type: Ingredients:

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!