Loader

OBS Mac en Bully Beef Delight

2015-01-18
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (2.1 / 5)

2.1 5 14
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

14 People rated this recipe

Related Recipes:
  • Pasta met Hoender en Sampioen Gebak

  • Macaroni-la-Vienna

  • Oe-la-la Tuna

  • Romerige Russian en Spinasie Pasta Gebak

  • Varkworsie frikkadelle met Spaghetti

Vir ons pasta liefhebbersBedien 4-6 mensies hang af op porsies
1 pak sampioene
1 pak skouer spek in blokkies gesny (ek het die smoked een gebruik)
1 ui opgekerf
1 k gemengde groente (ek het ertjies en sweetcorn gebruik) maar dit is u keuse
3 k gerasperde cheddar (u keuse)
2 blikkies bully beef of chicken loaf u keuse
2 E/l barbecue speserye
2 e/l olieBottel
OBS vir aanhou krag (vir die kok en 2 e/l vir die pot) behou die res vir kok
500g macaroni
Bruis ui in 2 e/l olie tot bruin, voeg die spek en laat ‘n bietjie verbruin,
voeg sampioene by en maak die pot toe.
Laat stoom en dan voeg die barbecue spice by, gebruik ‘n vurk om een blik bully beef op te breek en dan ‘n mes om die tweede in in blokkies te sny soos u verkies.As al bestaandele reg is meng dan soos gewoonweg ‘n mac en cheese bymekaar gesit word.
Onderste laag Macaroni, dan ‘n laag bully mengsel, kaas, dan weer ‘n laag macaroni en kaas, gooi 2 geklitsde eiers oor en gooi in ‘n oond wat op 180 gesit is en laat kaas en eier gaar raak.Intussen skink nog ‘n glas Obs geniet dit, as dit klaar is dan skink u nog ‘n glas laat hom so ‘n effie rus en kyk op hoe lyk u mac en cheese dan neem u ‘n sluk.
Na 20 minute of sodra die glas klaar is, is hy gereed om te eet. Sit voor met coriander oorgegarnish as u wil en geniet

Aston Avril Sheick via Facebook Boerekos Kookengeniet

Comments (2)

  1. posted by Yvnne Horak. on February 8, 2015

    Seker onnosel. Wat is OBS?

  2. posted by JPetro on February 9, 2015

    hey Yvnne… OBS ~ afkorting vir Old Brown Sherry .. Geniet, die is ‘n smul lekker dis !!

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!