Loader

Nog ‘n skeppie Tunatert

2018-03-08
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (4.3 / 5)

4.3 5 23
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

23 People rated this recipe

Related Recipes:
  • Korslose snoek en uietert

  • Vis Paella

  • GEBAKTE STOKVIS SICILIAANS

  • VIS IN BIERBESLAG

  • APPELKOOSBOTTER OONDGEGEBAKTE SNOEK

Geblikte tuna; ‘n staatmaker in die koskas
.
4 blikkies tuna chunks – gedreineer
5 groot eiers – geklits
1 groot pak kaas  &uie skyfies – gekrummel
1 blikkie sampioensop
1 ui baie fyn gekap
vars gemaalde swart peper na smaak
1 kop gerasperde cheddar kaas
1 kop gerasperde mozzarella kaas
.

Voorverhit oond 180 C
In ‘n groot mengbak meng al jou bestandele mooi saam behalwe die kaas
Smeer oondvaste bak met botter
Giet mengsel in, sprinkel kaas oor en bak vir 40 min tot goudbruin
Haal uit die oond, laat rus vir 10 min voor opskep
.

Bedien met vars broodrolletjies en groen slaai
(resep kan maklik halveer word)

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!