Loader

Min moeite – Aarbei Genot

2013-06-27
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (5 / 5)

5 5 1
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

1 People rated this recipe

Related Recipes:
  • Melktert

  • Vrystaatse Korslose Melktert

  • Kersfees pennie-poeding

  • Kersfees Doekpoeding

  • Waatlemoen Kersfees Koek

Die poeding sit mens in ‘n kits aanmekaar… en ‘n bonus….dis heerlik,,!!!
Gaan koop : 1 Swissroll (rolkoek)

Pakkie aarbeie – in kwarte gesny
Vars Room – styfgeklop
Aarbei Konfyt

Rol die swissroll oop, sny mooi in die helft, hou 1 helfte eenkant, en smeer met die een laag met aarbei konfyt, smeer lagie styfgeklopte room, rangskik aarbeid bo opSit nou die tweede lagie swissroll bo-op , en herhaal proses.Sny in vierkante.. heerlik..!!
.

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!