Loader

Mieliepap tert poffertjies:

2013-09-11
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (3.8 / 5)

3.8 5 4
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

4 People rated this recipe

Related Recipes:
  • Melktert

  • Bobotie

  • PAMPOENPOFFERTJIES IN STROOP

  • My “Spur style” Uieringe

  • Patatwiele

lekker so op sy eie , of ‘n lusmaker by die braaivleis..

1 kop gaar dik stywe mielie pap – afgekoel (nie slappap of te styf nie)
1 kop koekmeelblom
3 t/lepels bakpoeier
knypie mosterdpoeier
knypie cayenne peper
pakkie spek, opgkap en brosbruin gebraai
‘n eier
2 gerookte worsie – opgesny in skyfies, en goudbruin gebraai
1 ui fyn opgesny
1 tl knoffelsout
sout en growwe gemaalde swart peper na smaak
1 kop gerasperde kaas

*Kookolie vir braai
*Om in te rol: 1 kop biltongpoeier

Gooi alles saam in lekker mengbak, Meng goed deur met houtlepel. Laat staan vir 10 min
Maak kookolie warm in die potjie, gooi paar teelepels vol van die
beslag in , en bak albei kante tot mooi goudbruin. Dreineer op kombuispapier, rol in die biltongpoeier. Sit warm voor met lekker doopsousie

Recipe Type: Tags: , , , Ingredients:

Comments (2)

  1. posted by Merrilynn on December 19, 2014

    Ons het pas die reset probeer en Sjoe! Dit was baie maklik en het so lekker uit gekom.

  2. posted by Merrilynn on December 19, 2014

    *resep

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!