Marmelade Varktjops
2007-03-22- Course: Hoofgereg
- Skill Level: Maklik
- Add to favorites
Average Member Rating
(4.3 / 5)
3 People rated this recipe
Related Recipes:
5 ml olyfolie of Cooking Spray
4 varktjops, (+- 115 g elk)
10 ml peper
sout na smaak
30 ml asyn
200 ml marmelade konfyt
Spuit ‘n riffelpan met Cooking spray / of verhit olyfolie , die pan lekker warm wees.
Besprinkel beide kante van die tjops met peper, sout na smaak
Braai die vark vir 5 minute lank, elke kant.
Verwyder en hou dit eenkant
Gooi die asyn in die pan en roer die marmelade by.
Plaas die vark terug in die pan en draai die tjops om, om seker te maak dit is goed bedek met die sous.
Kook dit vir paar minute tot sous lekker taai raak
Bedien dit dadelik.