Loader

Malvapoeding Muffins

2015-07-22
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (3.1 / 5)

3.1 5 8
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

8 People rated this recipe

Related Recipes:
  • Vrystaatse Korslose Melktert

  • Kersfees pennie-poeding

  • Kersfees Doekpoeding

  • Waatlemoen Kersfees Koek

  • Ouma se skoenboks krismiskoek

 

Bestanddele
1 koppie koekmeel
2 tl koeksoda
3 eiers
1 kop bruinsuiker
4 el fyn appelkooskonfyt
3 el botterĀ – gesmelt
3/4 kop melk
1 el bruinasyn
1/2 tl sout
12 hoogstaande “muffin liner”

Sous
1/2 kop bruinsuiker
2 el botter
150 ml houertjie room
50 ml water
Versiersel:
1 kop versiersuiker
125 ml room (yskoud of oornag in yskas)
Voorverhit die oond tot 180 C
Voer muffin pan uit met hoog staande “muffin liner”
Room bruin suiker en eiers saam tot lig en romerig
Meng die appelkooskonfyt met die gesmelte botter by eier mengsel
Meng die asyn en melk saam en voeg ook by die eier mengsel, roer liggies deur

Sif die droĆ« bestanddele saam en vou bietjies op ‘n slag by eier mengsel in tot ‘n gladde beslag
Gooi gelyke hoeveelhede van die beslag in elk van die 12 liners
Bak 15 min, toets met vurk, druk vurk in die middel in van ‘n paar muffins, as dit skoon uitkom, is hulle reg, bak bietjie langer as vurk nog nat is

Sous

Terwyl die muffins in die oond bak, plaas al die sous bestanddele in ‘n kastrol en verhit oor lae hitte
Roer aanhoudend totdat die suiker opgelos is, moenie laat kook nie
Sodra die muffinsuit die oond kom, steek paar gaatjies in elke mufin en gooi bietjie sous oor elkeen, so 2 tot 3 eetlepels vol
Laat heeltemal afkoel in die muffinpan , dit met goed koud wees!!

Bolaag

Net voor bedien klits yskou room en versiersuiker saam tot n stywe piek vorm
Versier muffin na wense

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!