Loader

Malvalekker Yskastert

2016-02-07
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (4 / 5)

4 5 13
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

13 People rated this recipe

Related Recipes:
  • Melktert

  • Vrystaatse Korslose Melktert

  • Kersfees pennie-poeding

  • Kersfees Doekpoeding

  • Waatlemoen Kersfees Koek

Malvalekker lagies yskastert  in ‘n  glas

Jy het nodig:
1 pakkie Tennis beskuitjies, fyn gekrummel
4 el botter, gesmelt
20 malvalekkers, fyn gesnipper
handvol rooi glanskersies, klein gekap
100ml suurlemoensap
250ml plain, (gewone geurlose) Griekse jogurt
1 blik kondensmelk (yskoud)
2 koppies room (yskoud)

Nou so gemaak:
Meng die helfte van die tennis beskuitjie krummels met die botter en roer totdat die mengsel soos klam sand. Druk in die bodem van diep individuele glasie. Hou die ander helfte krummels droog
In ‘n mengbak, meng die kondensmelk en suurlemoensap by en klits tot dik
Vou in die Griekse jogurt
Klop die room tot stywe punte vorm
Vou die malvalekkers en kersies in die kondensmelk mengsel
Vou nou die room in die kondensmelk mengsel in, moenie te veel karring nie
Skep halwe glas mengsel op die vasgedrukte krummel basis, strooi dik lagie droe krummels oor;
skep weer mengsel bo op tot amper vol, en top weer met krummels, verkoel tot gestol.

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!