MAKLIKE KAASSMEER

2007-07-17
  • Voorbereidings Tyd : 0m
  • Kook Tyd : 0m
  • Gereed In : 0m

BESTANDDELE:

1kg BERG PROCESSED KAAS (HIERDIE KAAS IS DIE BESTE OM TE GEBRUIK)
2kp MELK
500g RAMA BOTTER

METODE: RASPER KAAS
KOOK ALLES SAAM OOR LAE HITTE TOT GLAD EN GEEN KLONTE,HOU AAN ROER.

NB: ‘N EKSTRA 1/2kp MELK KAN EENKANT GEHOU WORD AS KAAS SMEER TE DIK IS KAN DIT BIETJIE,BIETJIE BY GEGOOI WORD,SODAT NIE TE DIK IS NIE.

GOOI DADELIK IN BOTTELTJIES,LAAT AFKOEL VOOR DEKSELS OP GESIT WORD. HOU IN YSKAS (ONGEVEER SO 6-8 MEDIUM BOTTELTJIES)

HIERDIE IS ‘N MAKLIKE MAAR LEKKER RESEP EN BAIE HANDIG VIR DAAI SKOOL TOEBROODJIES.

Gemiddelde Gradeering

(3.8 / 5)

3.8 5 5
Gradeer hierdie resep

5 Besoekers het hierdie resep gegradeer

Ons stel voor :
  • Ingelegde eiers

  • Heerlike Groenboontjie Bredie

  • Heuning Tjops

  • Tuna Poffertjies

  • Cremora Pynappel Tert

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!