Maklike Appel Poeding
2011-06-10- Course: Nagereg
- Skill Level: Maklik
- Add to favorites
Average Member Rating
(4.7 / 5)
6 People rated this recipe
Related Recipes:
Bestanddele
1 boks Moirs Vanilla koek mengsel (sonder versiersuiker)
1 blik tert appels
250ml houer vars room
1 koppie bruinsuiker
Meng die koekmengsel soos op pakkie verduidelik. Sny tert appels bietjie kleiner en vou in by koekmengsel. Verhit die room tot net voor kookpunt, roer suiker by tot heeltemal gesmelt. Gooi koekmengsel in ‘n oondvaste glasbak. Gooi room en suiker mengsel bo oor. Bak vir so 1 uur teen 180 grade in die oond
Sit voor met vla of roomys.
.