Macaroni-en-Tuna-gebak
2007-06-14- Course: Ligte Maal
- Skill Level: Maklik
- Add to favorites
Average Member Rating
(4.6 / 5)
7 People rated this recipe
Related Recipes:
500 g macaroni
2 blikkies tuna in olie
1 blikkie tamatie-en-uie-smoor
200 g cheddarkaas, grof gerasper
250 ml room
5 ml sout
Verhit die oond tot 180 C. Smeer n vlak oondvastebak met botter. Kook die pasta tot sag en dreineer dit goed.Vlok die tuna en voeg dit by die pasta. Roer die tamatie-en-uie-smoor, 150 g van die kaas, room en sout by. Skep dit in die oondbak en strooi die oorblywende kaas bo-oor. Bak dit vir 45 minute tot goudbruin.