Loader

Lewer op n stokkie

2023-11-08
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (5 / 5)

5 5 1
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

1 People rated this recipe

Related Recipes:
  • mamma kraai se boerewors

  • Kerrie vir kerrie en rys (Ouma Elsa se resep)

  • Niertjiepastei

  • Soutbeesvleis

  • Bobotie

250 g onpitte pruimedante
250 ml soet muskadel
500 g skaap/bees lewer
30 ml suurlemoen sap
15 ml vars gekapte tiemie (5 ml droog)
250 g spek
15 ml mostert

Week die pruimedante in die muskadel vir n uur. Maak die lewer skoon deur die membraan te verwyder. Sny die lewer in blokkies. Sprinkel die suurlemoensap en tiemie oor en marineer ook vir n uur. Sny elke spekvleis in twee en rek elke stukkie met die agterkant van die mes. Smeer die mostert op die spek. Draai die lewer blokkies en pruimedante toe met die spekvleis. Ryg die lewer en pruimedante om die beurt op die stokke op. Braai oor matige hitte tot dit gaar is en eet dit dadelik. Gee 6 porsies

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!