Loader

Lekker Braaivleis Brood

2014-05-04
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (4.8 / 5)

4.8 5 4
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

4 People rated this recipe

Related Recipes:
  • Karringmelk-en-kruiebrood

  • Maklike Roosterkoek

  • Piesangbrood

  • Bierbrood

  • Ouma se ‘Maklike Hol Vetkoeke

Lekker Braaivleis Brood

(Voorverhit di oond tot 180 grade)

1 rou brooddeeg (by Spar of P’nP se bakkery te kry).
1 medium green pepper, fyngekap.
1 medium ui, fyngekap.
1 pakkie spek,stukkies gesny.
1tl fyn rou knoffel
1k room
1k melk
1 pakkie cream of mushroom soppoeier.
Halwe pak sampioene,grof gekap.

1. Braai die uie,green pepper,knoffel,sampioene en spek saam. Laat bietjie afkoel.
2.Plaas die deeg in ‘n mengbak en voeg die uie mengsel by. Knie dit als saam tot deeglik deurgemeng met die deeg.
Plaas balle / of druk hele deeg vas in ‘n gesmeerde oondbak. Druk ‘n gat in elke bal / of oral oor as jy in broodpan gedruk het , met jou duim
3. Meng die melk,room en soppoeier en gooi bo oor die deeg
4. Bak in voorverhitte oond vir 35 tot 40 min (of tot mes skoon uitkom).

Dis lekker net so of mens kan lekker kaas oor rasper net voor dit uit di oond kom. Vreeslik lekker saam met braaivleis.

*Magda Doller Byrnes via Facebook Boerekos Kookengniet*

Recipe Type: Tags: , , , , , Ingredients:

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!