Loader

Krummel varktjoppie

2010-09-13
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (3 / 5)

3 5 8
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

8 People rated this recipe

Related Recipes:
  • Varkribbetjie in die oond

  • Stadig Geroosterde Varkpens met Perskes

  • Oondgeroosterde Varkpens

  • Coca-Cola Varkboudtjops

  • Heuning en Gemmer Varkboud

 

5-6 Loin Varktjoppies
150 ml sonneblom olie
1 Groot pak kaas en Uie skyfies fyngedruk
foelie

Voorbereide oond van 180 grade
Verf die varktjoppies liggies met olie aan beide kante
Sny die vettjies liggies af
Rol tjoppies in kaas en uie skyfies tot goed bedek
Pak in oondvaste bak en bedek met foelie en bak vir 45 min by 180 grade
Verwyder foelie en bak verder tot mooi bruin

Recipe Type: Tags: , , , Ingredients:

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!