Kruie-mayonnaise

2007-05-10
  • Voorbereidings Tyd : 0m
  • Kook Tyd : 0m
  • Gereed In : 0m

500 ml mayonnaise
5 verpoeierde kappertjiesaad
5 ml gedroogde dragon

Meng al die bestanddele goed saam en verkoel dit tot benodig. Klam rys-, aartappel- of avokadoslaai aan met die mayonnaise.

Gemiddelde Gradeering

(5 / 5)

5 5 2
Gradeer hierdie resep

2 Besoekers het hierdie resep gegradeer

Ons stel voor :
  • Kerrie Tamatie en Eiervrug(brinjal) Smoor

  • Sampioen en Biltong Sous

  • Bruin Uie Sous

  • “Sweet Chillie” Sous

  • Speserymengsel om hoender te geur

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!

error: Content is protected !!