Loader

Knoffel-Kaasbroodjie

2014-09-23
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (4.3 / 5)

4.3 5 3
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

3 People rated this recipe

Related Recipes:
  • Melktert

  • Bobotie

  • Karringmelk-en-kruiebrood

  • Maklike Roosterkoek

  • Piesangbrood

Hemels Tuisgebak

500 g Bruismeel
500 ml Karringmelk (1 Boksie)
1.5 Kop gerasperde cheddar kaas (plus bietjie ekstra vir bo-oor)
1 Tl Marjolein
3 Tl Knoffelvlokkies
2 Eiers
knypie sout
knypie rooi peper
1 el wit uie soppoeier

Voorverhit oond 180°C

1. Meng al die bestanddele goed saam.
2. Gooi in gesmeerde broodpan,
3. Strooi bietjie gerasperde kaas oor
4. Bak In Voorverhitte Oond Teen 180°C Vir 1 Uur.

Recipe Type: Tags: , , , , , , , Ingredients:

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!