Loader

Knoffel-en-kruie Biefstukke

2007-03-21
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (5 / 5)

5 5 1
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

1 People rated this recipe

Related Recipes:
  • mamma kraai se boerewors

  • Kerrie vir kerrie en rys (Ouma Elsa se resep)

  • Niertjiepastei

  • Soutbeesvleis

  • Lewer op n stokkie

4 biefstukke, vet verwyder (± 200 g elk)
2,5 ml sout
2,5 ml vars gemaalde swartpeper
75 ml gemaalde knoffel
15 ml vars roosmaryn, fyn gekap

Besprinkel die biefstukke met sout en peper en bedek dit goed met die knoffel en roosmaryn. Braai dit dadelik of verkoel vir 1 uur. Maak ‘n vuur met lekker warm kole aan die eenkant. Braai die vleis aan die kant waar daar nie kole is nie. Hierdie manier is vir ‘n braai met n deksel. As jou braai nie n deksel het nie, moet jy die nodige veranderinge maak.

Recipe Type: Tags: , , , , , , , , Ingredients:

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!