Loader

Klassieke mayonnaise

2008-11-27
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (4 / 5)

4 5 2
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

2 People rated this recipe

Related Recipes:
  • Oorskiet rooi en wit wyn

  • Oupa Andre se sterk mosterd

  • Salmmousse

  • Van Kondensmelk tot Karamel

  • Maklike Biltong Patee

knippie safraantoutjies
3 knoffelhuisies, fyngedruk
2 eiergele
1 eetlepel Dijon-mosterd
300 ml olyfolie
suurlemoensap

Gooi een eetlepel kookwater oor die safraan in n klein bakkie en hou eenkant. Plaas die knoffel, eiergele en mosterd in ‘n voedselverwerker en maak fyn, terwyl die olyfolie met ‘n dun straaltjie bygevoeg word. Voeg die safraan met die water en suurlemoensap en sout en peper na smaak by. Bedek en in die yskas sal dit vir twee dae hou.

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!