Loader

Kits Mieliebroodjie

2014-05-30
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (4.2 / 5)

4.2 5 5
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

5 People rated this recipe

Related Recipes:
  • Melktert

  • Bobotie

  • Karringmelk-en-kruiebrood

  • Maklike Roosterkoek

  • Piesangbrood

– vinnig en absoluut heerlik!!

1 blik roommielies
2 kop bruismeel
1 tl bakpoeier
koppie karringmelk
4 eier geklits
knypie rooipeper
knypie sout

So gemaak:

Voorverhit oond na 200 grade C

In lekker groot mengbak, gooi bruismeel in, , strooi die bakpoeier, sout en rooipeper oor die meel, sif meel alles saam.
Meng met karringmelk en bikkie mielies, en geklitse eier by.
Meng goed deur, maar moenie te veel karring nie.

Giet in gesmeerde broodpan , laat staan vir 15 min
Sit in voorverhitte oond en Bak vir 15 min by 200 grade C
Draai dan hiite af na 180 grade , bak verder + – 1 en 1/2 uur… (toets met pen na elke 10 min ) as baktyd verby is

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!