Loader

Kerrie Frikkadel met Piesang

2017-01-05
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (4 / 5)

4 5 45
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

45 People rated this recipe

Related Recipes:
  • mamma kraai se boerewors

  • Kerrie vir kerrie en rys (Ouma Elsa se resep)

  • Niertjiepastei

  • Soutbeesvleis

  • Lewer op n stokkie

Bestanddele vir frikkadelle:

1 groot ui, fyngekap
30 ml olie
1 groot geelwortel, geskil en grof gerasper
1 kg maalvleis
3 el blatjang
mespunt naeltjies
1 el worcestersous
5 ml kerriepoeier
1 tl sout
varsgemaalde peper

vir die kerriesous:
3 el botter
3 el kookolie
2 uie baie dun ringe gesny
4 knoffeltoontjies, gekneus en fyngedruk
2 el sterk kerriepoeier
5 ml borrie
halwe tl fyn gemmer
1 el asyn
3 el blatjang
3 el appelkooskonfyt
2 tl bruinsuiker
2 kop kookwater
4 ryp piesangs, in skyfies gesny
120 ml room

Frikkadelle:
Meng alles saam in ā€˜n groot mengbak liggies, maar deeglik deur.
Vorm klein frikkadelle. Rangskik in oondskottel, plaas in yskas vir 1 uur

.
Voorverhit oond na 180 C terwyl jy die kerriesous voorberei:

.
Kerriesous:
Verhit olie en botter
Braai uie tot deurskynend, sit nou knoffel by en braai nog so 2 minute
Voeg kerriepoeier, gemmer en borrie by, roer vinng deur
Gooi nou asyn, appelkooskonfyt, blatjang, suiker, piesang en dan kookwater by, bring tot kookpunt en laat prut vir verdere 5 minute. terwyl jy roer nou en dan, roer nou room vinnig deur
Skep dan die warm sous oor jou frikkadelle.

.
Bak 45 minute in ā€˜n voorverhitte oond tot frikkadelle goudbruin en gaar is
Sit voor met geelrys

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!