Karringmelk-Kaasbrood
2014-09-05- Cuisine: Boerekos Resepte
- Course: Gebak Koekmeel
- Skill Level: Maklik
- Add to favorites
Average Member Rating
(5 / 5)
1 People rated this recipe
Related Recipes:
Daaglikse Broodjie
Lewer 1 Brood:
500 g Bruismeel
5 ml Sout
5 ml Bakpoeier
5 ml Gemengde Kruie
2 ml Selderysout
1 Ui Gekap
250 ml Cheddar Kaas, Grof Gerasper
500 ml Karringmelk
1 Jumbo Eier
Voorverhit oond 200 C
Meng alles goed saam in groot mengbak.
Gooi in gesmeerde broodpannetjie
Bak by 200 C vir 10 min , draai af na 180 C , bak dan vir + – 35 min tot goudbruin en gaar
Toets met pen.