Loader

Karamel potbroodjie

2007-06-11
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (3.9 / 5)

3.9 5 15
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

15 People rated this recipe

Related Recipes:
  • Karringmelk-en-kruiebrood

  • Maklike Roosterkoek

  • Piesangbrood

  • Bierbrood

  • Ouma se ‘Maklike Hol Vetkoeke

Hierdie broodjie is lekker saam met ‘n stukkie braai vleis en tog te lekker

1 brood deeg (by Spar te koop)
1 koppie karamelsuiker
1 glasie vars room

Smeer n plat boom pot (cast iron pot). Maak ewe groot balletjies van deeg en pak in pot al in sirkel vorm. Meng room en suiker saam en gooi oor deeg, sit deksel op en sit pot in koue oond. Stel oond teen 180*C en bak dan vir 1uur.

(Die oond moet koud wees want terwyl die oond warm word rys die deeg geleidelik.Die deeg hoeveelheid is vir ‘n klein pot en kan net met alles aangepas word. Baie lekker)

Comment (1)

  1. posted by michelle Engelbrecht on February 4, 2015

    ASB ASB stuur die resep vir my so gou moontlik baie baie dankie

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!