Loader

Sjerrie en Kaneel Pere

2008-09-03
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (5 / 5)

5 5 2
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

2 People rated this recipe

Related Recipes:
  • Melktert

  • Vrystaatse Korslose Melktert

  • Kersfees pennie-poeding

  • Kersfees Doekpoeding

  • Waatlemoen Kersfees Koek

Bestanddele:
4-6 Pere
1 Suurlemoen (sap uitgedruk en skil gerasper)
4 Eetlepels Muscovado Suiker of enige Bruinsuiker
60g botter of margarien
1 teelepel fyn kaneel
250 ml Old Brown Sjerrie

Metode:
Skil pere, halveer en verwyder die middelste pit gedeelte.
Bedek met suurlemoen sap en plaas in vuurvaste bak.
Meng die suiker, kaneel en botter en smelt oor stadige hitte tot dit gesmelt is. Moet nie kook nie.
Skep die suiker mengsel oor die pere
Giet Sjerrie oor en plaas in oond.
Bak teen 200grade vir 25-30 minute.
Skep die suiker mengsel gereeld oor die pere gedurende die baktyd.
Dien op met warm vla en versier met gerasperde suurlemoen skil.

Recipe Type: Tags: , , , , , , , Ingredients:

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!