Loader

Kampvuur Lemoenpatat

2014-05-10
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (5 / 5)

5 5 1
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

1 People rated this recipe

Related Recipes:
  • Melktert

  • Bobotie

  • Aartappel Koekies

  • Vars Aspersies

  • Gevulde, gebakte tamaties

vir elke patat: (per persoon)

so gemaak:

1 patat – halfgaar gekook in water, met skil en al
2 el botter
3ml lemoenskil gerasper

Plaas die patat op ‘n stukkie tinfoelie wat groot genoeg is sodat die patat goed raarin toegevou kan word. Maak ‘n snit in die patat en plaas die stukkie botter bo-op. Springkel lemoenskil oor. Vou die tinfoelie goed toe en plaas die patat tussen die kole., toets met pen of dit sag is… bedien met lekker klont botter…!!

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!