Loader

Kaaswors

2016-02-20
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (4.2 / 5)

4.2 5 9
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

9 People rated this recipe

Related Recipes:
  • mamma kraai se boerewors

  • Kerrie vir kerrie en rys (Ouma Elsa se resep)

  • Niertjiepastei

  • Soutbeesvleis

  • Lewer op n stokkie

5 kg beesvleis
1 kg vet of spek
80 g sout
1 el koljander
1 el growwe swart peper
2 tl fyn naeltjies
1 tl g fyn neutmeskaat
100 ml Worcestersous
1 kg sagte cheddar / gouda kaas (klein blokkies gesny)
15 g derms
Was derms mooi skoon, week in soutwater
Nou maak jy so:
Sny die vleis blokkies, Sny spek/vet die helfte grootte blokkies soos vleis.
Gooi in lekker groot mengbak, gooi vleis, spek, kaasblokkies
In ‘n tupperware bakkie gooi al jou droog speserye, skud goed,
Gooi oor vleismengsel, vryf goed in. Gooi Worcestersous oor;
goed deur. Laat rus in yskas vir halfuur
Berei jou stopper en maaler voor met derm
Giet 500 ml yswater by jou vleis, meng goed deur net voor die wors gestop word, dit keer dat vet en die kaas in die stopper aanpak, wanneer jy wors stop.
Laat droog vir paar uur op droograk op koel plek

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!